Perfek - Jaco Jacobs (Afrikaans Novel)

Save 2%

Price:
Sale priceR 196.00 Regular priceR 200.00

Description

Perfek is 'n gewilde Afrikaanse roman deur Jaco Jacobs — voorgeskryf vir Graad 8 Afrikaans Huistaal leerders in Suid-Afrika.

Blonde hare, helderblou oë, 'n skitterwit glimlag — Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan...

Outeur: Jaco Jacobs
Uitgewer: Lapa
ISBN: 9780799367140

You may also like

Recently viewed